Hulp

Aflewering

Ons stuur jou bestelling met 'n betroubare koerierdienste regoor Suid-Afrika.

Koerierkoste

'n Koerierfooi van R150 word by bestellings met fisiese produkte gevoeg. Vir bestellings met 4 of meer produkte (konsultasies uitgesluit) is die koerierfooi R200. Persoonlike konsultasies is digitaal en het geen koerierkoste nie.

Afleweringstyd

Bestellings word so gou moontlik hanteer en gestuur. Sodra jou bestelling onderweg is, deel ons die besonderhede met jou.

Vrae oor jou bestelling?

Kontak ons gerus by shop@spierspens.co.za of op WhatsApp by 079 446 5043.