Terug na Katalogus
Geen foto beskikbaar nie

Konsultasie

Persoonlike Konsultasie – Eet- & Oefenprogram

R 250

1

Koerierkoste van R150 word by die mandjie gevoeg; vir 4 of meer produkte is dit R200.

Betaal veilig met Shopify.

Beskrywing

'n Persoonlike konsultasie waar ons saam 'n eetprogram en oefenprogram opstel wat by jou doelwitte, leefstyl en liggaam pas. Na betaling kontak ons jou binne 24 uur om jou besonderhede in te samel en jou program op te stel.

Persoonlike Konsultasie – Eet- & Oefenprogram

R 250